Wednesday, October 9, 2013

Welkom by die Louis en Deoné blog. Hierdie blog is geskep om al die inligting aangaande ons troue soos datums, uitnodigings, verblyf ens. met julle te deel.

So om op hoogte te bly van als hou asseblief die blog dop.