Akkommodasie en Vervoer

Nou dat julle almal die kaartjie gesien het, hier is 'n paar opsies vir vervoer en verbly.

Eerstens vervoer:

Opsie 1:  Vir die wat wil vlieg na OR Tambo kan die volgende gereël word; vervoer van die lughawe na Frankfort. Die volgende dag, 22 Maart 2014, sal daar vervoer wees na die plaas en terug. Op 23 Maart sal julle terug vertrek na OR Tambo.

Dit sal ongeveer R4000 kos vir 'n bussie wat 13 mense kan neem (R308 per persoon).

Opsie 2: Vir die wat ry na Frankfort kan die volgende gereël word; 22 Maart - vervoer van Frankfort na die plaas en terug na Frankfort.

Dit sal ongeveer R700 kos vir 'n bussie wat 13 mense kan neem (R54 per persoon).

Die pryse is per bussie, indien julle belangstel laat weet ons asb watter opsie julle sal neem. Die hoeveelheid mense wat belangstel bepaal die hoeveel ritte. Julle is meer as welkom om die plaaspad aan te durf met julle eie motor. RSVP 20 December 2013.

Nou vir die verblyf:

Opsie 1:  Victorian Manor  ( http://www.safarinow.com/go/VictorianManorFrankfort/#!prettyPhoto )

Tel:  082 804 3461

Opsie 2:  De Hoek  ( http://www.accommodationfrankfort.co.za/ )

Tel:  058 813 1873 / 072 597 7434



Tel: 058 813 1504 / 082 782 7775

Opsie 4:  Siesta Gastehuis  ( http://www.siestaguesthouse.co.za/ )

Tel:  079 382 4900 / 082 441 2743


Tel:  072 408 2375 /  058 813 1306

Meeste van die plekke sluit ontbyt in, maar indien julle sou wou, kan julle vra vir 'n prys wat ontbyt uitsluit. Daar is 'n koffie winkel op die dorp.

No comments:

Post a Comment