Trou uitnodiging

Hi almal hier onder is die URL vir ons trou uitnodiging. Klik asseblief op die onderstaande URL om die kaartjie oop te maak. Hy neem soms lank om oop te maak maar dit begin met 'n blou koevertjie. As julle dit nie kan sien nie refresh net die bladsy.

https://www.greenvelope.com/view.aspx?d=1&ActivityCode=927e6a47361b4e7aa8aac71d1d16433a

Vir almal wat net die uitnodiging wil sien vir die besonderhede van die troue, hier onder is 'n foto:


No comments:

Post a Comment