Save The Date

Hier is dit nou, ons het 'n amptelike datum gekies. Na 'n lang en uitmergelende proses waarin ons die Moeder Stad plat gery het, reëls gebreek het (onwettig grondbetree en heinings spring) het ons net die regte fotos gekry wat ons uitbeeld. Ons wil graag die fotos met julle deel so voel vry om daardeur te kyk en deel saam met ons in die pret.

En onthou om nou die datum in julle dagboeke aan te teken.












No comments:

Post a Comment